Inspired Women spandeer tyd met Afrikaanse Sangeres LEAH

Haar naam is Leah, en sy sing Suid Afrika plat! Die bondeltjie energie is orals op die bekende verhoë regoor die land te sien.

Sy is ongelooflik gewild en met die intrap slag weet jy sommer dadelik presies hoekom.

Dis haar binneste wat haar so laat straal van gelukkigheid deur daardie helderblou oë wat jou hart penetreer.

Jy hang aan haar lippe en koester elke woord wat sy praat. Party mense het maar net daardie gawe. Jy wil haar beste vriendin wees en mans, jammer maar sy is reeds gevat! (Lucky man)

Inspired Women het so vinnig met Leah ontmoet om ‘n agter-die-skerms idee te kry van wie sy is en waarvan sy hou!

Maak seker om ons 5min met Leah Video hieronder te kyk.

Fotos deur: Shireen Louw

Hair & Make-up by: Erane Hobbs

Leah-22 Leah Leah-33 Leah-32 Leah-15 Leah-7 Leah-10 Leah-11 Leah-13 Leah-6

Leah-24 Leah-29Leah-5 Leah-18 Leah-19 Leah-31

Copyright © 2019 · Theme by 17th Avenue